Blog
- Hou op Rook – en maak Meer Vriende
Met die eerste oogopslag maak die stelling dalk nie veel sin nie: Hou op rook - en maak meer vriende. Maar as ons dieper begin kyk, raak baie dinge duideliker...
Hou [Lees Verder...]
- Wil Jy Regtig Ophou Rook? Lees Verder…
So baie mense wil graag ophou rook - maar dit bly net by praat, en daar kom uiteindelik niks van nie. Baie probeer selfs, maar gooi uiteindelik die handdoek in. [Lees Verder...]
- Hoekom Straf Jy Jouself so om te kan Rook?
Dis verbased hoeveel rokers hulself sal straf net om te kan bly rook. Jy doen dit dalk uit gewoonte, maar het jy al ooit bymekaargetel hoeveel opofferings en ontberings jy [Lees Verder...]
- Rook jy, of is jy in beheer van jou eie lewe?
Dink mooi: Rook jy, of is jy in beheer van jou eie lewe? Want as jy rook, is jy nie heeltemal in beheer nie. Jy mag dalk beter voel wanneer [Lees Verder...]
- Tieners vind dit moeiliker om op te hou rook…
In party gebiede is rook onder tieners besig om toe te neem - ten spyte van die beskikbaarheid van hedendaagse kennis. Dit blyk dat tieners dit moeiliker vind as volwassenes [Lees Verder...]
- In die ou dae was dit “in” om sigarette te rook…
As mens terugkyk na ou rolprente, was dit destyds die "in-ding" vir rolmodelle om te rook. Die uitbeelding van 'n man wat rook is voorgehou as manlik, sterk, en onweerstaanbaar....
Wat [Lees Verder...]
- Kan die rook van sigarette jou dom maak?
Die fisiese effek van rook op jou gesondheid is lankal reeds bewys, maar onlngse navorsing het bewys dat daar 'n verband is tussen nikotien verbruik en verstandelike vermoe - veral [Lees Verder...]
- Hou op Rook – 7 Voordele van Ophou Rook
Vir meeste mense is die keuse om op te hou rook een van die moeilikste keuses om te maak - veral as jy vir 'n geruime tyd gerook het. Partymaal [Lees Verder...]
- Moet jy dalk jou werkers help om op te hou rook?
Sodra jy al die veranderbares begin optel, begin die syfers toon dat dit sin maak om jou werknemers te help om op te hou rook indien moontlik. Oorweeg die volgende, [Lees Verder...]
- Wat het jy hierdie maand uitgerook?
As jy nog nie besluit het om op te hou rook nie, mag jy dalk oorweeg om 'n stappie terug te neem, en na dit kyk vanuit 'n ander oogpunt [Lees Verder...]