
- Neem 'n gratis kopie van die eboek "121 Reasons to stop smoking" - KLIEK HIER om dit direk af te laai
-
Onlangs Bygevoeg
Bladsye
Blog Kategoriee
Recently in English…Skakels
Category Archives: Gedagtes
Hou op Rook – en maak Meer Vriende
Met die eerste oogopslag maak die stelling dalk nie veel sin nie: Hou op rook – en maak meer vriende. Maar as ons dieper begin kyk, raak baie dinge duideliker… Hou in gedagte dat die aantal rokers elke jaar minder … Continue reading
Comments Off
Hoekom Straf Jy Jouself so om te kan Rook?
Dis verbased hoeveel rokers hulself sal straf net om te kan bly rook. Jy doen dit dalk uit gewoonte, maar het jy al ooit bymekaargetel hoeveel opofferings en ontberings jy moet deurmaak om te kan rook? Net ‘n paar gedagtes: … Continue reading
Comments Off
Wat het jy hierdie maand uitgerook?
As jy nog nie besluit het om op te hou rook nie, mag jy dalk oorweeg om ‘n stappie terug te neem, en na dit kyk vanuit ‘n ander oogpunt – deur te meet wat jy prysgegee het die afgelope … Continue reading
Comments Off
Hoeveel Kos dit WERKLIK om Sigarette te Rook?
As ‘n sigaret roker het jy seker al gewoond geraak aan die feit dat jou gewoonte geld sluk – en dalk selfs al die wiskunde gedoen. Maar daar is BAIE meer aan dit as die kostes van sigarette en aanstekers… … Continue reading
Comments Off