Category Archives: Oorwegings

Rook jy, of is jy in beheer van jou eie lewe?

Dink mooi: Rook jy, of is jy in beheer van jou eie lewe? Want as jy rook, is jy nie heeltemal in beheer nie. Jy mag dalk beter voel wanneer jy gerook het, maar dis net tydelik… Hou die volgende … Continue reading

Comments Off

Rook Laat Jou OUD Lyk Voor Jou Tyd

Alhoewel ons nie normaalweg daarna kyk of rokers ouer lyk as wat hulle werklik is nie, is daar ‘n defnitiewe korrellasie tussen jou gesig en landurige rookgewoontes – soveel so dat die term “smoker’s face” in 1985 tot die mediese … Continue reading

Comments Off