Category Archives: Rook en Gesondheid

Kan die rook van sigarette jou dom maak?

Die fisiese effek van rook op jou gesondheid is lankal reeds bewys, maar onlngse navorsing het bewys dat daar ‘n verband is tussen nikotien verbruik en verstandelike vermoe – veral as dit kom by langtermyn rokers… Op een stadium het … Continue reading

Comments Off

Hou op Rook – 7 Voordele van Ophou Rook

Vir meeste mense is die keuse om op te hou rook een van die moeilikste keuses om te maak – veral as jy vir ‘n geruime tyd gerook het. Partymaal is egter slegs een ding nodig – ‘n eenvoudige verskuiwing … Continue reading

Comments Off

Hoeveel is tien jaar van jou lewe werd?

Ja- dis ‘n strikvraag. Hoeveel is tien jaar van jou lewe werd? Dis hoeveel jy – volgens statistieke – waarskynlik sal verloor as jy aanhou rook. So – hoeveel is dit werd? Ons ken almal die gevare van aanhou rook … Continue reading

Comments Off