
- Neem 'n gratis kopie van die eboek "121 Reasons to stop smoking" - KLIEK HIER om dit direk af te laai
-
Onlangs Bygevoeg
Bladsye
Blog Kategoriee
Recently in English…Skakels
Category Archives: Algemeen
Wil Jy Regtig Ophou Rook? Lees Verder…
So baie mense wil graag ophou rook – maar dit bly net by praat, en daar kom uiteindelik niks van nie. Baie probeer selfs, maar gooi uiteindelik die handdoek in. “n Klein groepie druk deur en hou uiteindelik op met … Continue reading
Comments Off
Tieners vind dit moeiliker om op te hou rook…
In party gebiede is rook onder tieners besig om toe te neem – ten spyte van die beskikbaarheid van hedendaagse kennis. Dit blyk dat tieners dit moeiliker vind as volwassenes om op te hou rook, en met rede… Hou die … Continue reading
Comments Off
In die ou dae was dit “in” om sigarette te rook…
As mens terugkyk na ou rolprente, was dit destyds die “in-ding” vir rolmodelle om te rook. Die uitbeelding van ‘n man wat rook is voorgehou as manlik, sterk, en onweerstaanbaar…. Wat het gebeur? Jong seuns het hulself met hul rolmodelle … Continue reading
Comments Off
Moet jy dalk jou werkers help om op te hou rook?
Sodra jy al die veranderbares begin optel, begin die syfers toon dat dit sin maak om jou werknemers te help om op te hou rook indien moontlik. Oorweeg die volgende, en bepaal self watter effek dit op jou onderneming het: … Continue reading
Comments Off