Ek voel so gelukkig dat ek Stop Smoke probeer het. Wow dis was die einde van rook. Dankie Karien vir 'n wonderlike produk

Stop Smoke het 'n 98% Sukseskoers

Hoe om te Bestel

Om jou produk te bestel en op te hou rook is so maklik soos 1-2-3:

 

NEEM KENNIS: Slegs South Afrika – Internationale kliente moet ons asb kontak vir afleweringskostes.

Stap 1:

Maak jou betaling van R380.00 in een van die volgende bankrekeninge (of kontak ons vir alternatiewe reëlings):

 

Capitec Bank

Rekening Naam: K Venter

Rekening Nommer: 149 154 1189

Soort Rekening: Spaar

Takkode: 470010

Verwysing: Jou naam

 

Alternatief:

Standard Bank

Rekening Naam: K Venter

Rekening Nommer: 0430 49397

Takkode: 052 838

Soort Rekening: Tjek

Verwysing: Jou naam

Stap 2:

Stuur vir ons jou bewys van betaling na ons

Faks 086 585 4050 – of epos ons 'n afskrif na stopsmoke247@gmail.com

 

Stap 3:

Kontak ons met jou aflewerings adres asook jou kontak nommer sodat ons vir jou jou tracking nommer van jou pakkie kan SMS. Ons sal dan binne 3 werksdae jou pakkie by jou deur aflewer. Ons kan gekontak word by:

  • By foon: Kontak my: Karien Venter 0822 123 896
  • Per epos: stopsmoke247@gmail.com
  • Deur middel van die kontakform onder: Ons sal so vinnig as moontlik jou terug kontak:

 

Submitting Form...

The server encountered an error.

Form received.

Hoe om jou pakkie te track

Wanneer ons jou pakkie gestuur het sal jou Stop Smoke agent jou kontak met jou tracking nommer vir of die Suid Afrikaanse Poskantoor, Postnet of Aramex.

 

 

Jy gaan jou tracking nommer benodig om jou pakkie te track. Kliek asb op die Courier wat jou Stop Smoke agent gebruik het om jou pakkie te stuur. Jy gaan 'n oop spasie sien waar jy asseblief jou trackinng nommer moet intik om 'n opsomming van jou pakkie te sien.