Hi, eks bly oor stop smoking. Wow, dis die einde van rook vir ewig. Dankie vir jou asemrowende produk.

Ons Kan Jou Lewe Verander!

Getuienisse

Alle Stop Smoke statistieke is gebaseer op ons kliënte se terugvoer. Hier is 'n paar van ons kliënte se terugvoer om jou te help om jou eerste stappe te neem na 'n rookvrye leefstyl.

Môre, wil net sê dit gaan goed, ons het gister 'geparty' en ek het nie eers lus gekry vir rook nie. Inteendeel het ek my broer gekry om te bestel.

Alta Human

 

As dit nie vir jou was wat die advertensie op facebook gesit het nie sou ek nooit opgehou het nie. Dit is n baie goeie produk.

Ansorie

 

Ek het van jou produk gebruik Karien Venter van Potchefstroom en nog nooit weer terug gekyk nie. Dit was die beste koop in my lewe. Dit is al 14 jaar.

Belinda Fourie

 

Ek het dit gebruik, ek is 1 jaar rook vry.

Danel Rogers

 

Die pille werk.  Ek rook al vir 3 maande nie.  Probeer dit mense, dit werk.

Deon Pretorius

 

Hi, eks bly oor Stop Smoke. Wow, dis die einde van rook vir ewig. Dankie vir jou asemrowende produk.

Fana Phakathi

 

Stem stop smoke pilletjies het ook vir my gewerk nou al 3 jaar sonder die gif pyltjies te dank aan ons hemelse Vader en Karien.

Fanie Oosthuizen

 

Ek wil net baie dankie sê vir die pille wat ek van u gekry het om op te hou rook. Ek wil net sê dit werk regtig uitstekend.  Ek het die afgelope jare alles probeer wat my kon help op hou rook en niks het gewerk nie. Ek het my pille van u ontvang op ou kersfees aand en dadelik op dieselfde aand begin omdit te begin gebruik.  Ek het nog nooit weer lus gekry vir rook nie. Ek is nou 3 weke van die rook gewoonte af en het nie keer weer die beegerte gehad of lus om te rook nie. As mens in gedagte hou date k vir byna 60 jaar onafgebroke gimiddeled 60 sigerrete n dag gerook het en sumier opgehou het;nadat ek met u pille begin het, en nog nooit weer lus gekry het om terook nie. Ek reken dat dit werklik die moeite werd is om op tehou rook met u pille. Ek het intussen gewig verloor vanaf 150 kg tot 134.5 kg.  Ek wil u verseker ek voel n 100% beter end it voel asof ek nog nooit gerook het nie. Weerens, baie baie dankie en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel wat erenstig is om op tehou rook. Dit werk regtig.

Hans Venter

 

Ek het Stop Smoke gebruik en het binne die eerste week gelos dit werk. Ek wou rerig ophou rook en het myself gese ek gaan ophou rook, toe probeer ek stop smoke, dink eks nou al meer as 2 jaar sonder siggarette. Dankie Karien Venter.

Jeanette Smit

 

Hi, ek moet jou terugvoering gee my man het heeltemal opgehou met rook. Hy het met jou pille begin en tot vandag toe nie weer gerook nie, dis nou amper 5 maande

Mnr. Horn

 

Goeie naand. Dit is moelik om op te hou rook. Gelukkig het die pille van jou af geweldig baie gehelp en natuurlik almal se gebede. Deursettings vermoe moet n mens he anders sal dit nog moeiliker gaan om op tehou rook. Ere aan my Skepper wat my die krag gee en Sy genade. Dankie vir jou belangstelling.

Pieter

 

Annemarie Bekker het my aangeraai om pille aan tekoop om op te hou rook, die pille kos R380. Dit is die beste belegging wat ek in my lewe ooit gedoen het vir my gesondheid. Ek wil net vir Annemarie sê dankie sal jou ewig dankbaar wees.

Rouche

 

Hiermee wil ek graag getuig dat ek en my man vandag al presies n volle week nie weer gerook het nie,
mense rook ook glad nie meer in ons huis nie en so dit help baie. Ek kan rerig voel dat die pille werk
nogmals,baie dankie Ree Bekker ek sal jou ook verder adverteer.

Sonette Truter

 

Finally! Nadat ek die kursus laas jaar Desember by jou opgetel het, ek het dit gebruik.

Dankie, ja dit het gehelp.

Wynand Meyer

 

VIR SLEGS R380,00

(sluit aflewering in Suid Afrika in. Internationale kliente moet ons asseblief kontak vir afleweringskostes)