
| * | Gebruik | “FIBRE SHAKE kapsules” | om jou LAASTE sigarette te ontduik! |
| * | Die | “FIBRE SHAKE kapsules” | Onttrek nikotien uit jou sisteem. |
| * | Met | “FIBRE SHAKE kapsules” | het u GEEN gewigstoename! |
| * | Gebruik | “FIBRE SHAKE kapsules” | vir U en u GESIN se gesondheid! |
| * | KOOP | “FIBRE SHAKE kapsules” | en bespaar GELD vandag nog! |
Daar is vele “hou op rook” produkte daar buite. Baie van hulle help nie veel nie, en sommige is sommer net foefies. Bitter min van hulle doen regtig wat hulle voorgee…
Die oorspronklike Fibre Shake formule is ontwikkel na gelang van bestaande navorsing oor wat in die menslike liggaam gebeur tydens nikotien onttrekking. Hierdie veranderinge word dan angespreek met natuurlike middels, wat die minste moontlikheid laat vir ongevraagde newe-effekte.
Dis nie ‘n foefie nie – en is herhaaldelik beproef oor meer as ‘n dekade. Groot hoeveelhede mense het dit reeds gebruik om suksesvol op te hou rook, en nie weer later te begin nie.
Oorspronklik was dit aangebied in poeiervorm – vandaar die naam “Fibre Shake”. Danksy aanvraag deur kliente is dit egter later verander, en word al die afgelope 5 jaar in kapsules verpak. Die ooorspronklike mengeldrankie was onprakties vir baie mense.
Omdat die produk geneig is om mens energie te gee, word dit nie aanbeveel dat die tweede daaglikse dosis na 3 N.M. geneem word nie (vir diegene wat “normale” ure werk). Teen daardie tyd van die dag is baie mense aan die werskaf, of tussen vergaderings – en nie noodwendig naby ‘n kombuis nie.
Aan die einde van die dag, gaan ophou rook om beheer oor u eie lewe terug te neem – en nie eenvoudig die slaaf van hunkerings te wees nie.
Die Fibre Shake Kapsule Formule bied ‘n haalbare oplossing – veral vir diegene wat ‘n tekort aan wilskrag vrees.