Ek het 3 jaar gelede prober ophou rook toe prober ek Stop Smoke. Vanaf ek Stop Smoke begin gebruik het is ek al 3 jaar vry met nie eens een drang nie. Ek wil die Here my verlosser prys en dankie sĂȘ aan Karien wat Stop Smoke in my lewe in gebring het. My lewe het soveel verbeter.

Slegs 5% Wilskgrag Nodig

Gee jy werklik om oor jou kinders? So hoekom druk jy hulle om ook te rook?

 

As 'n rook ouer, is jy waarskynlik dood teen jou kinders wat mag rook.

Jy weet dis 'n slegte ding. As jy aanhou rook om jou kinders, dwing jy hulle eintlik om saam met jou te rook...

 

Die effekte van tweedehandse rook is goed nagevors en gedokumenteer. Doen 'n 'Google Search' op dit en wees gereed om geskok te wees. Baie mense het gesterf van die oorsake wat daarmee gepaard gaan omdat hulle saam met lewensgenote wat rokers was gebly het.

 

Die feit van die saak is dat jy letterlik die persoon langs jou dwing om jou rook wat jy uitasem, in te asem. As dit in 'n noue spasie soos 'n motor is, is die effekte nog erger.

 

So bly die vraag:

Gee jy werklik om vir jou kinders en jou geliefdes?

 

Gee jy werklik so baie om vir hulle dat jy hulle sal dwing om hulself bloot te stel aan alles wat jy gebruik, selfs al ken jy die risiko's wat daarmee gepaard gaan?

 

Gee jy werklik so baie om vir hulle dat jy nie eens omgee hoeveel waarheid is in al die navorsing wat die afgelope paar dekades gedoen is nie?

 

As jy regtig omgee vir jou kinders en lewensmaat, sal jy hulle mos nie dwing om vir jou gewoontes te betaal nie. Hou in gedagte dat die skade wat jy nou aan hulle doen, eers in 'n baie later stadium sigbaar sal wees. Die feit dat jy dit nie sien nie, beteken nie dat dit nie gaan gebeur nie.

 

So ...

 

Bewys aan jou geliefdes hoeveel jy hulle regtig lief het...

 

Hou op rook.