Ek het 3 jaar gelede prober ophou rook toe prober ek Stop Smoke. Vanaf ek Stop Smoke begin gebruik het is ek al 3 jaar vry met nie eens een drang nie. Ek wil die Here my verlosser prys en dankie sê aan Karien wat Stop Smoke in my lewe in gebring het. My lewe het soveel verbeter.

Slegs 5% Wilskgrag Nodig

Sosiale Media Advertensies

 

As deel van ons gratis e-boek wat u kan aflaai deur hier te kliek, het ons begin om weeklikse sosiale media-advertensies via Facebook en Whatsapp te stuur.

 

Hier is 'n paar van die advertensies wat ons onlangs opgelaai het. Jy is meer as welkom om hierdie prentjies op jou selfoon te stoor en ons te help om die woord te versprei. Dit sal 'n groot bate wees om ons besigheid te ondersteun en ons kliënte se getuienisse te versterk.

 

Hoe om 'n prentjie af te laai en op jou rekenaar te stoor:

  1. Eerste kliek op die prentjie wat jy graag wil stoor
  2. Kies dan die prentjie deur een keer daarop te klik
  3. Klik op die regter knoppie van jou muis terwyl die prentjie gekies bly
  4. Kies 'Save Image' in die dialoogvenster
  5. Kies die 'Folder' waarna jy dit wil stoor en laastens
  6. Klik op die 'SAVE-knoppie'

 

Hoe om die prent van jou rekenaar op jou selfoon te kry:

Daar is 'n aantal maniere om dit te bereik, naamlik:

  1. Koppel jou selfoon op jou rekenaar en kopieer die prentjie oor
  2. As jou rekenaar Bluetooth geaktiveer is, kan jy die prentjie na jou 'Bluetooth-geaktiveerde selfoon' stuur
  3. Jy kan jouself e-pos na 'n e-pos adres wat geaktiveer is op jou selfoon en dit stoor in jou 'Gallery'
  4. Daar is ook 'n aantal programme beskikbaar op Google Play en iStore wat gebruik kan word om jou foon en rekenaar te sinkroniseer
  5. As nie een van die opsies nuttig is nie, verwys asseblief na Google vir meer antwoorde