Hou op rook binne 7 dae

Ek het Stop Smoke se advetensie op Facebook gesien end it het my lewe verander! Dit is werklik ‘n fantastiese roduk. Ek is baie dankbaar dat ek Stop Smoke gebruik het. Dit het my lewe verbeter.

Vrae en Antwoorde

Vrae en antwoorde wat jy mag hê oor Fibe Shake Kapsules. Asseblief kontak ons as jou vraag nie hier beantwoord word nie.

 

Vraag: Waaruit bestaan Fibre Shake Kapsules?

Antwoord: Fibre Shake Kapsules bestaan uit sewe verskillende kruie en speserye. Wanneer die kruie en speserye in ‘n seker manier gemeng word, besit dit buitengewone eienskappe.

 

Vraag: Wie mag Fibre Shake Kapsules gebruik?

Antwoord: Fibre Shake Kapsules is natuurlik en veilig om gebruik te word by enige iemand wat wil op hou rook. Fibre Shake Kapsules kan gebruik word by mense wat op medikasie is vir cholesterol, diabete, epilepsie en depressie. Swanger vrouens en vrouens wat borsvoed kan ook Fibre Shake Kapsules gebruik.

 

Vraag: Hoe lank sal Fibre Shake Kapsules vat om te begin werk?

Antwoord: Jy hou dadelik op met rook en begin die Fibre Shake Kapsules te drink. Die kapsules begin dadelik om jou nikotien ontrekking simptome te verminder, binne die eerste drie dae verloor jy alle begeerte om te rook. Die Fibre Shake Kapsules kit is vir twee weke en ons beveel aan dat jy die twee weke klaar maak. Die hele Fibre Shake Kapsules kit verseker dat die drange nie terugkom op ‘n later datum nie.

 

Vraag: Hoe gebruik ‘n mens Fibre Shake Kapsules?

Antwoord: Die Fibre Shake Kapsules word twee keer per dag gedrink na jy geëet het. Neem een Kapsel na ontbyt en neem een kapsel in die middag voor 3 uur. Die produk gee gewoonlik vir ‘n mens ekstra energie en kan veroorsaak dat jy nie slaap nie.

 

Vraag: Mense kla dat wanneer hulle eenvoudig ophou rook dat hulle gewig optel. Sal ons gewig optel as ons Fibre Shake Kapsules gebruik om op te hou rook?

Antwoord: As ‘n roker net eenvoudig ophou rook begin hulle meer en onbeheerlik te eet om die drange en moedversteurings te hanteer. Jy sal nie gewig optel op Fibre Shake Kapsules nie. Fibre Shake Kapsules gee vir jou lyf wat jou lyf nodig het, en dit maak dat jou drange en moedversteurings verminder. Omdat jou drange en moedversteurings minder is, sal jy nie ombeheerlik eet nie.

 

Vraag: Kan jy enige newe-effekte kry as jy Fibre Shake Kapsules gebruik?

Antwoord: Fibre Shake Kapsules onttrek die nikotien uit jou stelsel uit en gee vir jou lyf die chemiese balans wat jou lyf nodig het. As jy weer begin rook nadat jy die produk begin gebruik het, sal jy ‘n uitgespreek effek hê en naarheid ondervind.

 

Vraag: Wat is nog deel van die Fibre Shake Kapsules kit?

Antwoord: Ons sit ook yster pille in en dit help ook vir moedversteurings. Wanneer jy ophou rook gaan jou lyf deur nikotien onttrekkings simptome en dit veroorsaak dat jy moedversteurings kry.

 

Vraag: Hoeveel sal die Fibre Shake Kapsules kit kos?

Antwoord: Die Fibre Shake Kapsules kit met aflewering ingesluit kos R380. Ons lewer die produk met ‘n courier by jou huis af.

NEEM KENNIS: Aflewering is net ingesluit as jy in Suid Afrika woon. Asseblief kontak ons as jy buite Suid Afrika woon vir aflewering koste.

 

Vraag: Wat maak Fibre Shake Kapsules spesiaal en unieke teenoor ander ophou rook produkte wat op die mark is?

Antwoord: Fibre Shake Kapsules is spesiaal en unieke teenoor ander ophou rook produkte want ons produk:

  1. Haal die nikotien uit jou stelsel uit en sonder die nikotien sal jy nie drange vir sigarette kry nie. (Na die 2 week Fibre Shake Kapsules kit)
  2. Jou lyf gaan deur ‘n detox wat al die giftige stowwe van die sigarette uit jou stelsel verwyder.
  3. Ons produk is gemaak van natuurlike bestaandele en dit maak dit veilig om gebruik te word by enige iemand.
  4. Ons gee nie vir jou lyf nikotien nie. Dit beteken dat na twee weke is jou gestel skoon van die nikotien.
  5. Ons het ‘n 98% sukseskoers vanaf 1999. Ons het ‘n goeie baanrekord.

VIR SLEGS R380,00

(sluit aflewering in Suid Afrika in. Internationale kliente moet ons asseblief kontak vir afleweringskostes)