Vrae en Antwoorde

Vrae en antwoorde wat u dalk mag he rondom Fibre Shake Kapsules. Indien u vraag nie hieronder beantwoord word nie, Kontak Ons asb.

Vraag: Waaruit bestaan Fibre Shake Kapsules?

Antwoord: Dit bevat ‘n mengsel van sewe kruie en speserye wat, wanneer dit in die korrekte verhouding gemeng word, merkwaardige eienskappe bekom.

Vraag: Wie mag Fibre Shake Kapsules gebruik?

Antwoord: Almal – insluitende mense wat medikasie gebruik vir cholesterol, diabetes, epilepsie en depressie, asook swanger en borsvoedende vroue.

Vraag: Hoe lank neem dit om te werk?

Antwoord: U hou dadelik op met rook, en die produk verminder die onttrekking-simptome. Die kursus is vir veertien dae, maar meeste mense verloor alle behoefte om te rook binne drie dae. Ons beveel egter aan dat u die volle kursus voltooi om te verhoed dat die “cravings” later weer terugkeer.

Vraag: Hoe word die produk gebruik?

Antwoord: Die Fibre Shake Kapsules word twee maal per dag geneem – soggens na ontbyt, en weer voor 3 N.M. Dir produk is geneig om mens energie te gee, en party kliente vind dit moeilik om te slaap as hul die kapsules te laat neem.

Vraag: Mense wat ophou rook kla gedurig dat hulle gewig optel – is dit ook die geval met Fibre Shake Kapsules?

Antwoord: Geensins. Die behoefte om te eet kom weens worstelings met “cravings” tydens onttrekking. Omdat die onttrekking-simptome grootliks verminder word, is daar geen rede om meer te eet nie.

Vraag: Is daar enige newe-effekte verbonde aan die gebruik van Fibre Shake Kapsules?

Antwoord: As u sou probeer rook nadat u die produk reeds vir ‘n paar dae gebruik het, sal dit waarskynlik tot naarheid lei. Omdat die produk werklik nikotien uit die gestel onttrek, sal enige poging om weer te rook ‘n baie sterker effek op die liggam he.

Vraag: Wat word nog in die kursus ingesluit?

Antwoord: ‘n Yster-aanvulling word ook ingesluit – wat help met buireigheid soos wat dit gewoonlik ervaar word tydens onttrekking.

Vraag: Wat is die totale koste van die produk?

Antwoord: R350.00 – alles ingesluit (insluitende aflewering per “speed services” tot by u naaste poskantoor)

NOTA: Slegs geldig binne Suid Afrika – kontak ons asb vir kostes buite RSA grense.

Vraag: Wat maak Fibre Shake kapsules uniek, of anders as die horde produkte daar buite?

Antwoord: Ondanks die groot verskeidenheid produkte daarbuite, is Fibre Shake kapsules uniek want:

1. Dit onttrek nikotien uit jou gestel, wat die behoefte om te rook laat verdwyn.
2. Die ligaam word “ontgif” – dit verwyder al die minder bekende gifstowwe wat sigarette bevat.
3. Die totaal natuurlike samestelling maak dit veilig vir almal om te gebruik.
4. Geen addisionele nikotien word tot die liggaam bygevoeg nie – en dit verkort die tydperk benodig vir normalisering.
5. ‘n Geskiedenis van 11 jaar se suksesvolle aanwending – met ‘n baie groot sukses-syfer.

Gereed om op te hou Rook? KLIEK HIER OM NOU TE BESTEL


Nog nie seker nie? KLIEK HIER vir meer inligting omtrent ons beproefde, totaal natuurlike produk